top of page
Carissa&Cloete Trou restaurant.png

NAWEEK

PLANNE

Vrydag, 4 November

Welkom in Cape St Francis!

​

Vir almal wat Vrydag reeds in die dorp is, kom kuier saam!

​

Ons stick julle vir vis & tjips by Coastal Collective.

 

​


Enige tyd vanaf 16:00.

 

Ons sal deur die loop van die aand kos bedien, so as julle eers bietjie later aankom, val gerus steeds in.

 

Bring iets warm, ons kuier is buite.

 

Daar sal koeldranke, wyn, bier, brandewyn en, heel belangriktse, roomys wees!

Die res is vir jou eie rekening.

Carissa&Cloete Trou_pil shape image.png

Trourëelings

Saterdag, 5 November

Ons begin vroeg om die mooiste deel van die middag buite te kan geniet.

 

Seremonie

 

Tyd:

14:00 vir 14:30

 

Plek:

Sealpoint Lighthouse
(mag dalk skuif agv die weer)

 

Drag:

Kuslyn Chic (smart casual, geen jeans)

​

 

Onthaal

​

Die onthaal vind direk na die seremonie plaas by
Nevermind Restaurant wat op dieselfde perseel is.

273643292_367835425155459_4726974073269200654_n.jpg

Opskop na die opskop

Vir al die naguile en bittereinders!

​

Ons gaan na die onthaal en dansvloer partytjie verder kuier tot sonopkoms in ‘n baie spesiale disco.

 

Trek jou partytjieskoene aan, bring ietsie warm en spaar jou energie, want ons gaan dans, dans, dans!

Carissa&Cloete Trou_2.png

Parkering

Daar is genoeg veilige parkering by Nevermind, maar indien jy eerder wil stap is Cape st Francis oor die algemeen baie veilig.

 

Alternatiewelik, kontak een van die volgende shuttles vir “uber” dienste:

​

Simpiwe’s Taxi

083 957 1331 / 063 312 0516


Friendly Cabs

060 402 0548

Kuslyn Chic

Kort idees? Kleur en drag inspirasie onder:

Kleur inspirasie:

Carissa&Cloete Trou_Pantones.png

Ons is meestal op gras, so vermy dun hakke.

bottom of page